CAN CAN Group (Sponsored by ARK web design)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpMeer oorGebeureNavraeKontak

 
Updated: August 15, 2009 ** Opgedateer: 15 Augustus 2009

Free Ads ** Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

 

Meer oor CAN CAN

   

Die CAN CAN-groep is 'n spesiale span hulpwerkers in Calvinia. Hulle het verskeie fondsinsamelingspogings gedurende die jaar om te probeer hulp verleen aan kankerlyers in Calvinia, wat nodig het om na Kaapstad te reis vir behandeling.

Help asseblief hierdie span met hulle verdienstelike pogings om vriende en bure, wat in nood is, te probeer ondersteun.

 

CAN CAN

Die naam CAN CAN is gekies om die volgende redes:

1. CAN was Calvinia se ou registrasienommer op voertuie

2. CAN is die eerste letters van "cancer"

3. CAN CAN is die dans waar ons hoog skop, ons gaan lê nooit.

4. En die belangrikste van almal: Christus As Navigator.

Die CAN CAN-span samel 'n paar keer per jaar fondse in deur verskeie funksies wat hulle aanbied. Kyk gerus by Gebeure vir meer inligting daaroor.

Gebeure aangebied deur CAN CAN
Kommentaar
 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Meer oor
Gebeure
Navrae
Kontak

WerfkaartSitemap

SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpMeer oorGebeureNavraeKontak

ADSA: Free Ads (Songbird) * ADSA Gratis Advertensies (Sangvoël)

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

Free Ads
Gratis Advertensies

 ARK Web Design © 2009
ARK Webontwerp © 2009


Bybel vir Aflaai

Download Bible